Sort By

  1. 5.0

    Rood Broers in Florida – altyd die beste veral hulle chilli biltong – awesome mense en vriendelik ook wat daar werk. – Die klein sentrum op Ontdekkersweg.

    Dit is die slaghuis Roodbroers wat op ontdekkersweg is, waar die Mac Donalds is, oorkant die shell garage. Sonder dat ek ‘n kans staan om enige iets te wen hulle is die beste in vriendelikheid, diens en al hulle vleisprodukte ook natuurlik die biltong.

Write a review

Your Rating