Sort By

  1. 5.0

    Your comment is awaiting moderation.

    Goeie naand

    Kan u asb vir my se of julle die chilly bites (met baie vet) verkoop met die tamatie sousie.

    Vriende van ons het ons vertel van die biltong plek in Highveld Mall em ons sal graag wil weet of dit julle winkel is.

    Hoop u kom terig met goeie nuus

    Groete

    Reinet

  2. 5.0

    Kan niemand anders se biltong eet behalwe Jannas s’n nie. Baie lekker.

Write a review

Your Rating